Back to LanguagesPrevious ChapterNext Chapter
Afrikaans - Chapter 101 - Al-Qariah
Translation by Imam M. A. Baker — Permalink
Verse 1 — Surah Al-Qariah 101:1
Die ramp
Verse 2 — Surah Al-Qariah 101:2
Wat is die ramp
Verse 3 — Surah Al-Qariah 101:3
En wat weet u van die vreeslikheid van die ramp
Verse 4 — Surah Al-Qariah 101:4
Die Dag waarop mense soos motte verstrooi sal word
Verse 5 — Surah Al-Qariah 101:5
en die berge soos gekamde wol sal lyk
Verse 6 — Surah Al-Qariah 101:6
Dan, wat hom betref wie se goeie dade swaar sal weeg
Verse 7 — Surah Al-Qariah 101:7
hy sal ’n aangename lewe geniet
Verse 8 — Surah Al-Qariah 101:8
Maar hy wie se goeie dade lig weeg
Verse 9 — Surah Al-Qariah 101:9
die bodemlose put sal sy moeder wees
Verse 10 — Surah Al-Qariah 101:10
En weet u wat die bodemlose put is
Verse 11 — Surah Al-Qariah 101:11
Dit is ’n Brandende Vuur