Back to Languages

Afrikaans - Chapter 110 - An-Nasr

Translation by Imam M. A. Baker — Permalink

Verse 1 — Surah An-Nasr 110:1

Wanneer die hulp van Allah en die oorwinning kom

Verse 2 — Surah An-Nasr 110:2

sal u mense groepsgewys die godsdiens van Allah sien binne- gaan

Verse 3 — Surah An-Nasr 110:3

Verkondig die lof van u Heer en vra om Sy beskerming. Waarlik, Hy is Berouaanvarend