Back to Languages

Afrikaans - Chapter 113 - Al-Falaq

Translation by Imam M. A. Baker — Permalink

Verse 1 — Surah Al-Falaq 113:1

Sê: Ek neem my toevlug tot die Heer van die dagbreek

Verse 2 — Surah Al-Falaq 113:2

teen die sonde wat Hy vasgestel het

Verse 3 — Surah Al-Falaq 113:3

en teen die groot duisternis, wanneer dit kom

Verse 4 — Surah Al-Falaq 113:4

en teen die boosheid van toordokters wanneer hulle oor knope blaas

Verse 5 — Surah Al-Falaq 113:5

en teen die boosheid van die afgunstige, wanneer sy naywer hoogty vier