Back to LanguagesPrevious ChapterNext Chapter
Afrikaans - Chapter 93 - Ad-Duhaa
Translation by Imam M. A. Baker — Permalink
Verse 1 — Surah Ad-Duhaa 93:1
By die glansrykheid van die dag
Verse 2 — Surah Ad-Duhaa 93:2
En die nag wanneer dit stil is
Verse 3 — Surah Ad-Duhaa 93:3
U Heer het u nie verlaat nie, en is ook nie ontevrede met u nie
Verse 4 — Surah Ad-Duhaa 93:4
Voorwaar, die toekoms sal vir u beter wees as dít wat verby is
Verse 5 — Surah Ad-Duhaa 93:5
En waarlik, u Heer sal vir u baie gee, en u sal weltevrede wees
Verse 6 — Surah Ad-Duhaa 93:6
Het Hy u nie as weeskind gevind, en vir u herberg gegee nie
Verse 7 — Surah Ad-Duhaa 93:7
En het Hy u nie dwalend gevind en u gelei nie
Verse 8 — Surah Ad-Duhaa 93:8
En het Hy u nie in armoede gevind en u verryk nie
Verse 9 — Surah Ad-Duhaa 93:9
Daarom: onderdruk die weeskind nie
Verse 10 — Surah Ad-Duhaa 93:10
en snou die bedelaar nie toe nie
Verse 11 — Surah Ad-Duhaa 93:11
maar maak die guns van u Heer bekend