Back to Languages

    Afrikaans - Chapter 112

    Translation by Imam M. A. Baker

    Verse 1

    Sê: Hy, Allah, is EEN

    Verse 2

    Allah, die Selfgenoegsame

    Verse 3

    Hy verwek nie, ook is Hy nie verwek nie

    Verse 4

    en niemand is soos Hy nie