Back to Languages

    Afrikaans - Chapter 99

    Translation by Imam M. A. Baker

    Verse 1

    Wanneer die aarde geweldig sal skud

    Verse 2

    sy binneste na buite sal keer

    Verse 3

    en die mens sal sê: Wat het haar oorgekom

    Verse 4

    Sal sy op dié Dag haar verhaal vertel

    Verse 5

    asof u Heer aan haar openbaar gemaak het

    Verse 6

    Op dié Dag sal groepe mense voorkom, en hulle werke sal aan hul getoon word

    Verse 7

    En wie in die geringste goed gedoen het, dit sal hy sien

    Verse 8

    en wie die geringste kwaad gedoen het, ook dít sal hy sien

    Unexpected Application Error!

    Unexpected token '<', "<!DOCTYPE "... is not valid JSON

    SyntaxError: Unexpected token '<', "<!DOCTYPE "... is not valid JSON